Vleishandel
 
 
Slagpryse word weekliks gewaarborg ongeag die mark. Klassifisering en gesondheidsinspeksies word deur 'n onafhanklike maatskappy naamlik IMQAS gedoen. Karkasse word grootliks in die Witwatersrand omgewing gelewer.

Alle produsente word vriendelik uitgenooi om die slagting van hul vee by te woon en vrae sal deur die klassifiseerder en gesondheidsinspekteur beantwoord word.
 
Vir Besprekings van slagtings en Verdere navrae Kontak:
Jasper Stoop +27 54 - 337 6237 of 076 731 1195
 
Aflaai tye:
Maandag - Donderdag 06:30 - 21:30
Sondae 14:00 - 20:00
Geen diere sal op Vrydae na 09:00 ontvang en geslag word nie.
 

Klik op Foto om te vergroot
Upington
 
Sampie Rossouw
Tel: +27 54 - 331 2987 
Fax: +27 54 - 331 1019

Geen foto beskikbaar
KLK Vleis
 
Deon Heyns
Tel: +27 54 - 337 7500

Klik op Foto om te vergroot
Ramskop Calvinia
Oubaas Strauss
Tel: +27 27 - 341 8200  
Fax: +27 27 - 341 8204
 
Skakels
Veediefstalwet
Tatoeëermerk van diere