BRAND OP WEIVELD VERSEKERING
 
     
 
 
     
 
Met Santam Agri se unieke brandversekeringsproduk is die boer nou finansieel in staat om sy vee direk na n brand van die weiveld te onttrek en van aangekoopte voeding te voorsien terwyl die veld herstel.

1. Voordele van brandversekering op weiveld.
  • Kontant ver vir voer aankope om afgebrande weiding te vervang, is vinnig beskikbaar.
  • Optimum veld herstel word moontlik gemaak.
  • Belastingvoordele - premies is belasting - aftrekbaar.
  • Kuddebestuur word nie nadelig beinvloed.

2 .Waar is Brand op weiveld - versekering  beskikbaar ?
  • KLK Upington - Hannes Botha. Sel 0823723466
  • Santam Agri Upington. Callie vd Westhuizen 0834480824
  • Santam Agri Upington. Jurgens Basson 082883198

 

 
 
 
 
 


Skakels
Wat om te doen as jy in 'n ongeluk is
Brand op Weiveld Versekering
Maatskappy Kennisgewing