KLK Landbou Versekering  
     
 
 
       
 
Posbus 86
Upington
8800

Tel: (054) 337 6236
Faks: (054) 331 1329
hannes@klk.co.za

Posbus 74
Calvinia
8190

Tel: (027) 341 8200
Faks: (027) 341 8204
iza.burger@absa.co.za
lizette@klk.co.za

Posbus 454
Kuruman
8460

Tel: (053) 712 2222
Faks: (053) 712 1222
jaco.viviers@absa.co.za

 
     
 
Korttermynversekering
 
 
UPINGTON
Hannes Botha
(054) 337 6277 / 082 372 3466
De Wet Henn
(054) 337 6211 / 082 452 8193
Marlene van Zyl
(054) 337 6289
 
     
 
CALVINIA
(027) 341 8200
(027) 341 8200
 
     
 
KURUMAN
Jaco Viviers 053 7121231 / 082 511 7555
 
     
 
Mediese versekering
 
 
UPINGTON
Mari le Roux
(054) 337 6236
 
     
 
CALVINIA
Lizette Lambrechts
(027) 341 8200
 
 
MAAK SEKER JY’S REG VERSEKER:

Maak seker jou versekerde bedrag is voldoende om voorsiening te maak vir waardevermeerdering- en vermindering. Verseker jou items teen die huidige vervangingswaarde.


Moenie selektief verseker nie.

Maak seker dat hoërisiko items soos jou selfoon en skootrekenaar allerisiko-dekking het.

Ywerige kampeerders, duikers of gholfspelers word aangeraai om die toerusting onder die Allerisiko-afdeling van ‘n polis te spesifiseer.

Benewens versekering, is dit ewe noodsaaklik om in die vakansietyd ook veiligheidsbewus te bly. Maak seker dat jou besittings in die hotel of vakansieoord veilig is.

As jy enigsins twyfel, hou jou kosbaarhede in ‘n kluis wat by die meeste vakansieplekke beskikbaar is.

ONTDUIK SO DIE MOTORDIEWE


Parkeer jou motor so ver moontlik in ‘n motorhuis of ‘n goed beligte area.


Maak seker jou motor is behoorlik gesluit en dat al die vensters toegemaak is.


Aktiveer te alle tye die alarmstelsel of gebruik ‘n stuur -of rathefboomslot.


Moenie waardevolle artikels in die motor laat nie. 

Sluit dit liewer in die kattebak toe waar dit buite sig is.

Verwyder alle kompakskyfspelers, radio’s en bandspelers indien moontlik.


Dra alle sleutels by jou. So kan jy verhoed dat die booswig wat inbreek toegang tot byvoorbeeld jou huis of kantoor verkry.


Parkeerterreine en sakegebiede bly ‘n teiken.  Parkeer daar waar goeie toesig en beperkte in- en uit gange is.

WEES BEDAG EN OPLETTEND WANT ENIGIEMAND SE NALATIGHEID BEVORDER MISDAAD

 
     
 
 
Skakels
Wat om te doen as jy in 'n ongeluk is
Produksieversekering
Maatskappy Kennisgewing
Polispenaries
Voorsorgmaatreëls: Inbraak by voertuie