Voerkrale
 
     
 
 
     
 
 
Tel/Faks: +27 54-332 2925
E-Pos: voerkraal@klk.co.za
   
Jan-Wagener Hanekom 083 392 9370
 
     
     
  Geleë ongeveer 8 km uit Upington, langs die hoofpad na Olifantshoek.  Kapasiteit om 8 000 diere te huisves.  
     
  PROSEDURE:
Met ontvangs word alle diere Bloednier, pasteurella, breë spektrum (insluitend brandsiek) en vitamiene A gespuit. Eerste week word diere aangepas met lusern en daarna kry hulle adlip KLK (Veekos) korrels.
 
     
 

HUIDIGE KOSTE:
Staangeld vir die tydperk beloop R42.18 BTW ingesluit. Voer (KLK Korrel) onderhewig aan prys veranderinge. Verdere vereiste is dat diere deur KLK bemark moet word. Op welke wyse ook al.

 
     
 

BEMARKING:
Markklaar diere word deur ons opgeleide werkers uitgehaal en in oorleg met eienaar bemark. Die meeste word by ons abattoir te Upington geslag of op ons weeklikse veiling verkoop

 
     
     
 
 
     




Skakels
Voerkrale
Pelse
Vee te koop / Gesoek
Boerbokke
Karakoele
Dorpers
Klipkoppies Boerdery Dorper Stoet