‘Afrika-jeug beskou landbou nie as lewensvatbare beroep nie’
Die MasterCard-stigting het ‘n verslag uitgereik wat jeug-indiensneming in Afrika bestudeer. Hul navorsing beklemtoon die werksbesluite wat jong mense in Afrika neem om volhoubare lewensbestaan te behaal.