Loeriesfontein-windplaas – omgewingsvriendelik

Die nuwe Loeriesfontein-windplaas word nou as een van die mees omgewingsvriendelikste ter wêreld beskou, deurdat sy fondasies van ‘n nuwe wetenskaplike benadering ontwerp is. Volgens Cyril Attwell, Murray & Roberts se beton-ontwikkelingsprogram hoof, bevat die Loeriesfontein-Windplaas se fondasies die minste Portland-sement in sy betonsamestelling. Dié projek se koolstofvoetspoor-impak is verminder aangesien 89% van die sement vervang is. Twee…