Kersmaaltyd duur as gevolg van droogte
Vleispryse gaan oor Kersfees styg as gevolg van die droogte. Frikkie Marê, ‘n landbou-ekonoom aan die Universiteit van Vrystaat, waarsku dat as jy ‘n vrieskas besit, moes jy al klaar jou vleis vir Kersfees gekoop het.