Agoa-ooreenkoms amper bereik
‘n Administratiewe raamwerk is nou in plek sodat ʼn sekere hoeveelheid Amerikaanse hoenderstukke aan die been Suid-Afrika sonder teenstortingstariewe mag binnekom. Die enigste kwessie wat nog opgelos moet word, is dieregesondheidskwessies.