Droogte: ramp vir hele SA
As die landbou sektor nies, hoes die hele Suid-Afrika. Daar is onlangs vasgestel dat vir elke R1,00 wat die landbou sektor verloor, verloor die plaaslike ekonomie R1,50.

The local specialist bank, Investec, invites future agricultural entrepreneurs to submit their applications to qualify for a week-long sponsored trip to Israel, later this year.
Discussions and negotiations between South Africa and the United States concluded on Wednesday, which saw South Africa being successfully included in the United States’ African Growth and Opportunity Act (Agoa).
The South African Poultry Association (Sapa) said South Africa should not lower its standards below that of the international market.

Die Shoprite-groep het besluit om water te skenk aan gemeenskappe waar daar ernstige watertekorte, of selfs geen water is nie.

Daar word vermoed dat die huidige El Niño sy klimaks bereik het, maar dit kan nog ‘n paar maande neem om terug na normaal te keer.

Die plaaslike taakspan wat verantwoordelik is om die huidige droogte te monitor, vertel dat hulle sperdatum vir opnames oor die droogte ramp, 18 Janarie is, en dat hulle graag teen die einde van dieselfde maand nog ‘n verslag kan lewer.