Uitbreking van bruinsprinkane in Karoo bevestig
CropLife SA, die bedryfsliggaam vir die plantbeskermingsbedryf, het die uitbreking van bruinsprinkane in die Karoo en Namibië bevestig.
CropLife SA, die bedryfsliggaam vir die plantbeskermingsbedryf, het die uitbreking van bruinsprinkane in die Karoo en Namibië bevestig.
Volgens mnr. Johan van den berg, landbouweerkundige, lyk die reënvooruitsigte oor groot gedeeltes van die somerreënstreek goed tot Vrydag.
Onderhandelinge vir die uitvoer van landbouprodukte na nuwe uitvoermarkte is tans onderweg.
Al het dit plek-plek gereën is die droogte nog nie gebreek nie, maar boere is steeds optimisites oor die verbeteringe in produksietoestande.
SA Water Warriors het na die gemeenskap van Kenhardt uitgereik en sowat 850 mense het droogte- en humanitêre hulp ontvang.