Wolbedryf se waardeketting weer in volle gang
Die wolbedryf se waardeketting is ten volle oopgestel, nadat dit as nie-noodsaaklik tydens vlak 5 van die nasionale inperking geklassifiseer was.