rooiwater

Rooiwater: Bekamp so dié vyand

Bosluise word jaarliks geassosieer met groot ekonomiese verliese in terme van verlaagde produktiwiteit en vrugbaarheid, asook veevrektes. Bosluise kan ook siektes van besmette na gesonde diere oordra. Volgens ’n studie deur die Universiteit van Pretoria oor bosluise en bosluisoorgedraagde siektes in die Oos-Kaap, dra bosluise ’n groter verskeidenheid patogeniese mikroörganismes as enige ander geleedpotige vektor oor. Babesiose…