skaapkudde en droogte

Skaapkudde bestuur tydens droogte

In ’n onlangse aanlyn seminar gee Prof Tertius Brand, van Elsenburg Landbou College, die volgende riglyne oor hoe om jou skaapkudde te bestuur tydens droogte en in die naloop daarvan. Droogte is geen vreemdeling vir Suid-Afrikaners nie. Die land evaar droogte soveel as een keer in vyf jaar – dus raai hy aan dat voorbrand…