Boerbokke al hoe meer aanloklik vir oorsese mark
Die pryse vir goeie gehalte Boerbokke het die afgelope twee jaar byna verdriedubbel. Volgens Gerrie Ferreira van Karoo Livestock Exports is dit grootliks te danke aan internetveilings waar buitelandse kopers ook kan bie. Hy sê die Boerbok het al naam gemaak op talle oorsese plase. Aanvanklik was dit meer ’n stokperdjie onder ryk telers wat…