AANDELE

Aandeleverhandeling

Die verhandeling van KLK aandele vind plaas by wyse van tweeparty onderhandeling tussen ‘n potensiële koper en verkoper.

Die potensiële koper en verkoper dien ‘n tender in vir die koop en verkoop van aandele.
Die beskikbare aandeel en prys per aandeel word op KLK webtuiste geplaas en word versprei na aandeelhouers dmv elektroniese kommunikasie. 'n Transaksievorm word voltooi indien die koper en verkoper 'n transaksie ooreenkom.

KLK verskaf nie beleggings, finansiële of regsadvies oor jou aandele nie. Kontak asb. jou regsadviseur of makelaar wat die dienste aanbied.

BESKIKBARE AANDELE TE KOOP

    • 5 200 AANDELE @R30.00 PER AANDEEL
    • 468 AANDELE @R31.00 PER AANDEEL

AANDELE TE KOOP GEVRA

    • GEEN

MEI 2024

AANDELE TERUGGEKOOP

Aantal aandele teruggekoop: 1 Maart 2024 tot 24 Mei 2024

NUL

AANTAL UITGEREIKTE AANDELE

17 127 558

Aantal aandele verhandel : 1 Maart 2024 tot 24 Mei 2024

NUL

1 - 24 Mei 2024

Aantal kopers:

NUL

Aantal verkopers:

2

Aantal aandele te koop aangebied:

5 668

Aantal aandele te koop gevra:

NUL

Aantal aandele verhandel:

NUL

Verhandelingsprys (sent)

1-24 Mei 2024

April 2024

Maart 2024

Februarie 2024

Januarie 2024

Desember 2023

November 2023

Oktober 2023

September 2023

Augustus 2023

Julie 2023

Junie 2023

Mei 2023

April 2023

Maart 2023

Februarie 2023

Januarie 2023

GEEN

GEEN

GEEN

3150 - 3050

GEEN

GEEN

3100 - 3000

3100 - 2900

GEEN

GEEN

GEEN

2700 - 2500

2000

GEEN

GEEN

GEEN

GEEN

Netto batewaarde per aandeel tot 31 Augustus 2023 - 3925 sent per aandeel