Sommige van die ergste nagevolge van die El Nino-weerpatroon is die hittegolewe wat die plantlewe verbrand, diere wat vrek en water tekorte wat vererger.
Weerkundiges voorspel tans dat dié verskynsel moontlik tot einde 2016 kan voortduur, maar ander scenarios kan ook uitspeel.
Wetenskaplikes voorspel dat die piektyd van die El Nino effek tydens Desember sal wees, waarna dit hopelik in die drie maande daarna sal afkoel.
Die weerpatrone wat tans ondervind word, is soortgelyk aan dié van 1982 en 1993.
Lees die volle artikel hier.