Landbou daal met 12%
Besigheidsverwante aktiwiteite in die Landbou, Bosbou en visserye sektor, het met 12,6% in die derde kwartaal gedaal. Dit is die derde opeenvolgende daling in dié sektor.

Indien boere droogte wil probeer vryspring, sal hulle goed moet beplan en deurdinkte planne in plek stel, sê ‘n landbou-ekonoom wat ook self ‘n boer is, maar anoniem wil bly.

Die plaaslike wyn- en brandewynbedryf gaan by die jaarlikse Nedbank VinPro Inligtingsdag, belangrike faktore bespreek wat dié sektor verder kan verbeter.