Investing in the Northern Cape
The Northern Cape is the largest of the nine provinces, taking up 30.5% of South Africa’s land area.
The Northern Cape is the largest of the nine provinces, taking up 30.5% of South Africa’s land area.
Netwerk24 gesels met verskeie belanghebbendes in die landbou-bedryf oor die waterkrisis wat tans in Suid-Afrika ondervind word.
Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) het die impak wat die droogte op die rooivleisbedryf kan uitoefen uitgeskets.
Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) het die impak wat die droogte op die rooivleisbedryf kan uitoefen uitgeskets.
Volgens ‘n afslaer van Kroonstad, is veilingpryse sowat 15% laer as gevolg van die aanbod van beeste wat met ‘n derde gestyg het.
Volgens ‘n afslaer van Kroonstad, is veilingpryse sowat 15% laer as gevolg van die aanbod van beeste wat met ‘n derde gestyg het.
Laird Treiber of the US embassy in Pretoria says that the US want access to the poultry market of South Africa after being kept out for 15 years.
Laird Treiber of the US embassy in Pretoria says that the US want access to the poultry market of South Africa after being kept out for 15 years.
Die nuwe Loeriesfontein-windplaas word nou as een van die mees omgewingsvriendelikste ter wêreld beskou, deurdat sy fondasies van ‘n nuwe wetenskaplike benadering ontwerp is.
Die nuwe Loeriesfontein-windplaas word nou as een van die mees omgewingsvriendelikste ter wêreld beskou, deurdat sy fondasies van ‘n nuwe wetenskaplike benadering ontwerp is. Volgens Cyril Attwell, Murray & Roberts se beton-ontwikkelingsprogram hoof, bevat die Loeriesfontein-Windplaas se fondasies die minste Portland-sement in sy betonsamestelling. Dié projek se koolstofvoetspoor-impak is verminder aangesien 89% van die sement vervang is. Twee…