Groeifonds vir landbou gestig
Die Regering gaan met die sakesektor saamspan om ’n groeifonds vir die landbou op die been te bring, het mnr. Jeff Radebe, Minister in die Presidensie gesê.