Dreyer van Zyl wildboerdery vind sukses met voortreflike koeilyne
Dreyer van Zyl teel met genetiese meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies sodat hulle gesogte teel- en trofeediere kan lewer.
Dreyer van Zyl teel met genetiese meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies sodat hulle gesogte teel- en trofeediere kan lewer.
Charlie Reinhard gesels oor die eienskappe van inheemse en uitheemse indringerplante en hul reddingsvermoë in tye van droogte.
South Africa’s top contributors to agriculture have been recognised at the Agricultural Writers SA Awards. The gala event was held on 15 November.
Farmers are one of the key pillars of our food supply chains, and in the grand scheme of things, part of the web of aspects we rely on in order to survive. We tend to forget that we live in a society of convenience, not having to physically plough and harvest our food but rather hop into our cars to head down the road in order to fetch a prepacked meal to cook without needing to give it a second thought.
Suid-Afrika en Spanje het onlangs hande gevat om die sitrusbedryf te verbeter. Die twee lande het die Wêreld-sitrusorganisasie(WSO) gestig om ‘n platform te skep waar belangrike gesprekke kan plaasvind, vrae beantwoord kan word, innovering te bevorder en die sitrusgebruik wêreldwyd te verhoog. Die doelwit van die organisasie is om vir plaaslike boere die geleentheid te gee om in te breek in die internasionale bedryf.