Innovasie en goeie beplanning sleutel tot karooboer se sukses
Philip Botha is as die Noord-Kaap se jongboer van die jaar vir 2019 aangewys. Hy beplan asof elke jaar weer ’n droë jaar gaan wees en behaal so sukses.