R200 miljoen vir boorgate in droogtegeteisterde Noord-Kaap
Die R200 miljoen wat deur die regering beskikbaar gestel is, sal aangewend word tot die sink van boorgate en nie algehele noodramphulp nie.