Uitbreking van bruinsprinkane in Karoo bevestig
CropLife SA, die bedryfsliggaam vir die plantbeskermingsbedryf, het die uitbreking van bruinsprinkane in die Karoo en Namibië bevestig.
Volgens mnr. Johan van den berg, landbouweerkundige, lyk die reënvooruitsigte oor groot gedeeltes van die somerreënstreek goed tot Vrydag.