Vooruitsig vir Suid-Afrikaanse tafeldruif industrie in Asië
Die Suid-Afrikaanse tafeldruif industrie beoog om oor die volgende vyf jaar verhoogde toegang te verkry tot die Asiese mark.
Veeprodusente moet nou reeds ‘n behoorlike bestekopname van hul kuddes se gesondheid doen om voorsorg te tref teen skadelike somerparasiete.
The South African wool industry, which is currently suffering difficult times amidst the Covid-19 pandemic, can look forward to some positives as production in China slowly commence. Despite an overall feeling of optimism towards what 2021 holds for the wool industry, the end of the bumpy road might not be in sight just yet. China,…
Die wildbedryf in die algemeen en die jagbedryf in besonder steier onder die maatreëls wat wêreldwyd ingestel is om die verspreiding van die COVID-19-virus te beperk. Die reisbeperkings verhoed lewende wildveilings en jagtogte, en die ekonomiese insinking ná die opheffing van die maatreëls gaan die jagbedryf waarskynlik nog verder beproef. Die minister van Omgewing, Bosbou…