Kruisteling-projek in die Noord-Kaap vir hitte bestande bees ras
Die Noord-Kaapse Departement van Landbou is besig met ‘n kruisteling projek ten doel ‘n beesras te teel wat bestand is teen warmer temperature.
Nou beskikbaar by KLK Handelstakke.
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek Junie 2020 is uit. Lees meer oor KLK se nuwe manier om kontak te behou en vele meer.