biosekuriteit

Biosekuriteit op ‘n veeplaas: hier is hoe

Biosekuriteit is die woord op almal se lippe sedert die uitbreek van die Covid-19 virus en dit is te verstane aangesien dit een van die belangrikste aspekte wanneer dit kom by die sukses van jou veeboerdery. In landbou verwys die term, biosekuriteit, na die voorsorgmaatreëls wat in plek gestel word om die verspreiding van oordraagbare…