Gemeenskappe staan saam om boere te help na Vrystaat-brande
Die Suid-Afrikaanse landbou gemeenskap moes vandeesweek saam staan om ‘n helpende hand te verleen aan boere in die Noord-Kaap en Vrystaat na ‘n verwoestende brand ontstaan het buite Hertzogville. Weldoeners van so ver as die Wes-Kaap het gereis om te help om die brande te bestry. Organisasies soos AfriForum en Saai het ook reeds ingespring…