wildboerderye

Wildboerderye staar meer uitdagings in die gesig

In wildboerderye, waar diere onder meer intensiewetoestande aangehou word, het nuwe uitdagings nou aan die lig gekom wat beide wildeienaars en wildveeartse in die gesig staar. Sommige van dié uitdagings kan die sukses waarmee met sommige wildspesies geboer word, in gedrang bring. Die voorkoms daarvan kan ook hoofsaaklik toegeskryf word aan die ingryping van die…