Dié elemente behoort in ‘n veeboer se noodhulpkas te wees
Elke veeboer behoort ‘n noodhulpkas met basies elemente te hê vir wanneer ‘n veearts nie betyds by sy plaas kan kom nie.
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek Junie 2020 is uit. Lees meer oor KLK se nuwe manier om kontak te behou en vele meer.