Rooivleisbedryf

Optimalisering van voerkrale in die rooivleisbedryf

“Naspeurbaarheid” – die woord in landbou waaroor almal gons is maar net een van die komponente wat bydra tot die sukses van rooivleisbedryf. In ‘n artikel deur AgriOrbit praat Burger Marais, ‘n suksesvolle rolspeler, oor die faktore wat bydra tot die optimalisering van die rooivleiswaardeketting. In die artikel bespreek hy naspuerbaarheid en ander faktore wat…