rooilyn

Verwyder Namibiese Rooilyn – Wat sal die impak wees?

’n Onlangse appèl deur Job Amupanda, burgemeester van Windhoek, aan die hooggeregshof om die berigte Namibiese Rooilyn of “veterinary cordon fence” (VCF) te verwyder wek kommer by menigde belanghebbendes in die vleisbedryf.  Die Rooilyn dien as die eerste verdedigingslyn teen die verspreiding van bek- en klouseer wat endemies is tot noordelike aangrensende areas van Namibië.…

boerbokke

Boerbokke al hoe meer aanloklik vir oorsese mark

Die pryse vir goeie gehalte Boerbokke het die afgelope twee jaar byna verdriedubbel. Volgens Gerrie Ferreira van Karoo Livestock Exports is dit grootliks te danke aan internetveilings waar buitelandse kopers ook kan bie. Hy sê die Boerbok het al naam gemaak op talle oorsese plase. Aanvanklik was dit meer ’n stokperdjie onder ryk telers wat…