Op 25-27 September het die Verenigde Nasies ‘n konferensie georganiseer waar hul Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VO) en die geassosieërde mikpunte vir die volgende vyftien jaar geïmplementeer is.
Die eerste drie VOs is om armoede en hongerly te beëindig, om kossekuriteit en verbeterde voeding te bereik en om volhoubare landbou te bevorder asook ‘n gesonde lewenstyl te bevorder vir almal op alle ouderdomme.
Om hierdie doelwitte in Afrika te bereik moet alle aandeelhouers op die kontinent saamstaan, ongeag van die bevolkingsgroep of nasionaliteit waaraan hulle behoort.
Lees die res van die opsomming hier.