Kudde-immuniteit is belangrik

Kudde-immuniteit is belangrik

Alhoewel dieresiektes in veeboerdery onvermydelik is, word dit dikwels oor die hoof gekyk en kan dit tot groot skade vir produsente lei – indien dit nie reg bestuur word nie. Dieresiektes sluit nie net kliniese gevalle in die kudde in nie. Vir elke dier wat klinies siek is, is daar ’n groep diere sonder ooglopende…

Rooivleisbedryf

Optimalisering van voerkrale in die rooivleisbedryf

“Naspeurbaarheid” – die woord in landbou waaroor almal gons is maar net een van die komponente wat bydra tot die sukses van rooivleisbedryf. In ‘n artikel deur AgriOrbit praat Burger Marais, ‘n suksesvolle rolspeler, oor die faktore wat bydra tot die optimalisering van die rooivleiswaardeketting. In die artikel bespreek hy naspuerbaarheid en ander faktore wat…