Mieliemark vol wilde spekulasie
Skattings en spekulasie oor hoeveel mielies geplant en ingevoer moet word, is op almal in die mieliemark se lippe.

Wes-Kaapse boere het ongeveer 120 ton voer aan veeboere wat swaarkry onder die droogte, geskenk.

Land Bank het ‘n reddingsboei na boere gegooi in die vorm van sagte lenings en krediet verlening.

Suid-Afrika sal tot vyf miljoen ton mielies van die buiteland moet invoer, indien die reën wegbly meen mnr. Fanie Brink, ‘n landbou-ekonoom.

Verkope van stropers het met 40% gedaal, terwyl die verkope van trekkers met 20% geval het.

Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.