Agri-besighede trek gordel stywer

Dis nie net boere wat swaar kry nie. Die onafwendbare domino-effek van sake wat boere oral in die wêreld en ook op plaaslike vlak raak, het ook ’n impak op maatskappye in die landbou. Volgens Landbou.com het Mnr. Gert Heyns, bemarkingsbestuurder: Saad en Biotegnologie van Monsanto SA, op ʼn mediadag buite Magaliesburg laat blyk dat dié…