Loeriesfontein-windplaas – omgewingsvriendelik
Die nuwe Loeriesfontein-windplaas word nou as een van die mees omgewingsvriendelikste ter wêreld beskou, deurdat sy fondasies van ‘n nuwe wetenskaplike benadering ontwerp is.
Die nuwe Loeriesfontein-windplaas word nou as een van die mees omgewingsvriendelikste ter wêreld beskou, deurdat sy fondasies van ‘n nuwe wetenskaplike benadering ontwerp is.
Die nuwe Loeriesfontein-windplaas word nou as een van die mees omgewingsvriendelikste ter wêreld beskou, deurdat sy fondasies van ‘n nuwe wetenskaplike benadering ontwerp is. Volgens Cyril Attwell, Murray & Roberts se beton-ontwikkelingsprogram hoof, bevat die Loeriesfontein-Windplaas se fondasies die minste Portland-sement in sy betonsamestelling. Dié projek se koolstofvoetspoor-impak is verminder aangesien 89% van die sement vervang is. Twee…
Vleispryse gaan oor Kersfees styg as gevolg van die droogte. Frikkie Marê, ‘n landbou-ekonoom aan die Universiteit van Vrystaat, waarsku dat as jy ‘n vrieskas besit, moes jy al klaar jou vleis vir Kersfees gekoop het.

Die Suid-Afrika Pluimveevereniging (SAPV) wil in beheer bly van die pluimvee bedryf en duisende werke binne die bedryf beskerm, ten spyte van die Verenigde State se dreigement om SA se voordele binne die Africa Growth and Opportunity Act (AGOA) op te skort. SAPV is ondersteun deur FAWU, die unie vir koswerkers.

South Africa is not the only country in the South African Development Community (SADC) currently experiencing drought conditions. The problem is far more wide-spread, with Malawi, Zimbabwe and Madagascar facing immediate food insecurity.
Op die JSE, beter bekend as Safex, gan rooivleis, spesifiek beesvleis, in die toekoms soos ander kommoditeite verhandel. Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) verskaf boere met inligting oor die verhandeling, asook handelswenke oor wat die boer in gedagte moet hou.
Op die JSE, beter bekend as Safex, gaan rooivleis, spesifiek beesvleis, in die toekoms soos ander kommoditeite verhandel. Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) verskaf boere met inligting oor die verhandeling, asook handelswenke oor wat die boer in gedagte moet hou.
Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het hul vierde verslag oor bek- en klouseervirus oorhandig aan die internasionale organisasie vir dieregesondheid (die OIE), nadat hul toetse uitgevoer het te Ndumo Natuurreservaat en die Tembe Olifantpark gemonitor het.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.