Transformasie is prioriteit vir rooivleisbedryf
Transformasie en die ontwikkeling van die rooivleisbedryf bly ‘n prioriteit vir die Nasionale Opkomende Rooivleisprodusente-organisasie (NERPO), het NERPO voorsitter Biskop DP Mahlangu gesê by die organisasie se algemene jaarvergadering.