Alternatiewe pesbeheer metodes kan plaagdoder-era beëindig
Insekte is in sterk kompetisie met die mensdom vir kosbronne en bedreig die boer se lewensbestaan, maar alternatiewe pesbeheer metodes wat in Suid-Afrika se vrugtesketor geontwikkel en geïmplementeer word kan die plaagdoder-era beëindig.