Beweerde onreëlmatige, verkwistende en korrupte praktyke in verband met droogtehulpfondse
Die droogte het aanleiding gegee tot ernstige graantekorte, geforseerde veeverkope en veevrektes, met ‘n negatiewe impak op die finansiële stabiliteit van boere oor die geaffekteerde gebiede heen.