Goeie reën van Oktober in vooruitsig
Hoewel goeie somerreën van Oktober af voorspel word wat die droogte se wurggreep op die Vrystaat en Noord-Kaap kan verlig, sal die geldelike gevolge van die droogte nog lank neem om te herstel.

Hunting season is in full swing and landowners and trophy and biltong hunters should ensure they are up to date with the legal requirements and regulations.

Altesaam 67 nuwe boorgate gaan gesink word as simbool van die 67 minute van vrywillige werk wat van elke Suid-Afrikaner in Mandela-maand (Julie) verwag word.

The first wind farm in round three of the Renewable Energy Independent Power Producer Procurement Programme (REIPPPP) commenced full operation connecting all 35 turbines successfully to the grid.

Suid-Afrika moet die “geblikte” jag-en-teelbedryf teen 2020 finaal sluit, eis die Wildlands Bewaringstrust, Capture in Africa en die vervaardigers van die dokumentêre rolprent Blood Lions.

Tafeldruiwe was die afgelope seisoen winsgewend te midde van ’n swak oes. Van die 2015/’16 oes is 97.7% uitgevoer, wat gesorg het dat die tafeldruifboere, ongeag die laer oes, steeds ’n toename in plaashek-verdienste kon aanteken.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.