Die Nasionale Oesskattingskomitee aanvanklik akkuraat, maar loop nou onder kritiek deur
Die internasionale voorskrif van ’n betroubare oesskatting lui dat skattings wat binne die perke van 5% hoër of laer as die werklike oeste val, as akkuraat beskou kan word.