Min hektaar en duur wit mielies
Vir die eerste keer in dekades, gaan Suid-Afrika ‘n tekort aan wit mielies hê, wat sal bepaal hoeveel geel mieliemeel op winkelrakke sal verskyn.
Vir die eerste keer in dekades, gaan Suid-Afrika ‘n tekort aan wit mielies hê, wat sal bepaal hoeveel geel mieliemeel op winkelrakke sal verskyn.
Vir die eerste keer in dekades, gaan Suid-Afrika ‘n tekort aan wit mielies hê en dit sal ook bepaal hoeveel geel mieliemeel op die rakke in winkels sal verskyn. Die feit dat amper net die helfte van die land se standaard mielies suksesvol geplant was a.g.v. die droogte, sal ‘n hewige tekort aan voedselprodukte veroorsaak…
PwC’s latest Agribusinesses Insights Survey 2015 shows the following findings: demographic shifts, resource scarcity and climate change, accelerating urbanisation, technological changes and economic power shifts that will be transforming businesses over the years to come.

Die goeie nuus vir plaaslike landbouprodusente gaan gepaard met die swak rand wat teen die einde van 2016 teen R19 per dollar kan verhandel. Al hoe meer markte het gevolglik, as baie welkom nuus, vir Suid-Afrikaanse vleisprodusente oopgegaan.
The SA agricultural machinery industry has been feeling the effects of the drought as tractor and combine harvester sales have been dropping in sales.
The SA agricultural machinery industry has been feeling the effects of the drought as tractor and combine harvester sales have been dropping in sales between 12,2% and 36,6%, between 2014 and 2015. The recent fall of the rand also contributed to record lows of major trading currencies in South Africa’s agricultural machinery supply sector. SAAMA,…
A list of farmers, who have been suffering under the dire drought conditions, will be compiled by several farmers associations. They are carrying out assessments on how the drought aid can be distributed across South Africa.

Die goeie nuus vir plaaslike landbouprodusente gaan gepaard met die swak rand wat teen die einde van 2016 teen R19 per dollar kan verhandel. Afgesien van die feit dat tradisionele uitvoerprodukte soos wyn, vrugte en neute ook vanjaar ‘n goeie jaar sal hê, het al hoe meer markte vir Suid-Afrikaanse vleisprodusente oopgegaan.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.