Hulp uit die verre warm harte
Die buiteland bied ook nou hulp vir boere in nood. Die stigsterslid van die organisasie Boere in nood, Mnr. Schoombee, ontvang skenkings uit Nederland, Duistland, Nieu-Seeland en Kanada.

Die droogte-rampfonds, gestig deur Senwes en Agri SA, staan tans op ongeveer R1,8 miljoen. Hierdie figuur is ‘n duidelike aanwyser van hoe Suid-Afrikaners na mekaar omsien tydens tye van nood.

Nationwide the worst drought since the early 1990s is being felt. The drought affects many farmers and in some regions there are no crops, so naturally it affects meat production too. This leads to the inflation of food prices and affects South Africa’s economy directly.

The super El Niño that has the world by its throat going into 2016, doesn’t seem to be losing momentum.

Die beperkte reënval, het met dit beperkte voorraad van veevoer gebring. Die veevoervervaardigers kan nie byhou met die vraag na hul produkte nie.

Just as the meat war with the United States seemed to have reached a ceasefire, the White House decided to test the credibility of their renewed trade partnership with South Africa.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.