Springkaan-plaag in NK wek groot kommer
Met die sprinkaanuitbreking in die Noord-Kaap is daar groot kommer oor die potensiële skade aan somergewasse.
Met die sprinkaanuitbreking in die Noord-Kaap is daar groot kommer oor die potensiële skade aan somergewasse.
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek 2021 is uit. Lees meer oor slenkdalkoors, aanlyn bedrog en kuberveiligheid, en meer!
Ná goeie reën in die Noordelike gedeeltes van die Noord-Kaap lyk dit asof die wêreld stadig maar seker terug keer na sy ou self, maar in die sentrale gedeeltes is die situasie nogsteeds benoud. Elria Steinberg van Boks vir ‘n Boer doen ‘n roep op almal om steeds aktief betrokke te raak by droogtehulpondersteuning, soos…
When animals are stressed, their bodies release cortisol as a stress response. Cortisol is a hormone that helps the animal escape stressors by giving it extra energy, this could however be detrimental to the animal’s health if the stress continues over a long period. Homeostasis occurs when the body is able to maintain a stable…
KLK het weer die Wiskundeprojek befonds in samewerking met Hoërskool Duineveld en die Departement van Onderwys.
‘n Suksesvolle Fisiese Wetenskap-opleidingseminaar is vir die eerste keer in September 2019 met KLK se ondersteuning by Hoërskool Upington aangebied.
Die afgelope week het broodnodige reën sien uitsak oor groot gedeeltes van die land, insluitende die Noord-Kaap.
Elke veeboer behoort ‘n noodhulpkas met basies elemente te hê vir wanneer ‘n veearts nie betyds by sy plaas kan kom nie.
The use of lambing pens in the Northen Cape is used mostly for two reasons: producing more lambs and speeding up genetic progress because it affords them more control over their flocks.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.