Wen met die Build it Kinder Hoekie inkleurkompetisie!
Daar is kontantpryse van R 300 per winkel en 25 speelgoed geselskap stelle!
Aansoeke sluit 31 Desember 2015, en wenners word die laaste naweek van Desember gekies.
Laai die onderstaande pamflette af, kleur hulle in, en gee dit in by jou naaste Build it winkel!
Klik hier om die PDF weergawes af te laai om uit te print.