Rain brings relief, but it’s too late for some maize crops
Downpour showers the nation over as of late, have come as a favored alleviation from the incapacitating warmth wave, yet farmers in dry season stricken territories remain ambivalent.
Downpour showers the nation over as of late, have come as a favored alleviation from the incapacitating warmth wave, yet farmers in dry season stricken territories remain ambivalent.
Mnr. Sas de Kock van Caledon het unieke toerusting ontwerp en gemaak. Sweiswerk, hokkies en hekkies en ook skale om skaaphantering te vergemaklik. Sy natuurlike aanvoeling vir ontwerp en die kennis wat hy het oor skaapboerdery het tot die besigheidplan gelei.
Farmers in South Africa are caught in their biggest crisis of debt ever. The staggering amount has already surpassed the R125 billion mark.
Witborskraaie raak al hoe groter probleem. Voëlkundiges is bekommerd. Mnr. Manie Louw, ’n skaapboer van Paternoster, sê hy moes binne ‘n baie kort tyd 21 ooie en 30 lammers keel-afsny omdat hulle oogballe uitgepik was.
Mieliepryse is reeds op sy hoogste en nou gaan varkvleispryse volg. Die droogte in Suid-Afrika kniehalter varkboere.
Met Suid-Afrika wat tans vasgevang word in die ergste droogte in dekades, vind die land homself nou ook in die middel van die ernstigste natuurlike ramp in die afgelope 20 jaar. Hierdie ramp het ’n ernstige invloed op die landbou-gemeenskap.
The citizens of South Africa never ceases to amaze. The newest in a growing list of initiatives, aimed at helping people in need during this testing time in South Africa, started with a working mother from Middelburg who wanted to help.
Die buiteland bied ook nou hulp vir boere in nood. Die stigsterslid van die organisasie Boere in nood, Mnr. Schoombee, ontvang skenkings uit Nederland, Duistland, Nieu-Seeland en Kanada.
Die droogte-rampfonds, gestig deur Senwes en Agri SA, staan tans op ongeveer R1,8 miljoen. Hierdie figuur is ‘n duidelike aanwyser van hoe Suid-Afrikaners na mekaar omsien tydens tye van nood.
Nationwide the worst drought since the early 1990s is being felt. The drought affects many farmers and in some regions there are no crops, so naturally it affects meat production too. This leads to the inflation of food prices and affects South Africa’s economy directly.