Agoa-ooreenkoms bereik

Na intense onderhandelinge tussen Amerika en Suid-Afrika, het die Amerikaanse sekretaris van landbou, Tom Vilsack, Donderdag, 7 Januarie 2016, bevestig dat ‘n ooreenkoms tussen die twee lande bereik is, en dat Suid-Afrika nie sy Agoa-voordele sal verloor nie.