Landbouplanne vir die droogte
Ten spyte van al die uitdagings wat die landbou sektor in die gesig staar, beraam lanbou instansies planne om landbouers by te staan in die moeilike tyd. Vroeër in die week het landbouleiers en lanboubesighede vergader om lang- en korttermynplanne in plek te stel.