WTO’s Doha talks remain unfinished
Developing nations remain motivated to open agricultural markets by solving their differences with rich countries and continue World Trade Organisation (WTO) negotiations.
Developing nations remain motivated to open agricultural markets by solving their differences with rich countries and continue World Trade Organisation (WTO) negotiations.
Die grootste fout wat sommige boere in droogtetye maak, is om die mees goedkoopste en droogste ruvoer aan te koop.
Die helfte van die groeitydperk van natuurlik weiding vir dié seisoen is reeds verby en sonder genoegsame reën gedurende Desember sal daar nie genoeg veevoer vir 2016 wees nie.
Meneer Peter Montalto, verduidelik dat daar ooreenkomste tussen die waterkrisis en die Eskom-situasie is.
Liedjieskrywer en sangeres, Carla Oberholzer, het aangekondig dat sy die inkomste van die iTunes-verkope van haar liedjie ‘Wat Maak ’n Boer’ aan die Facebook-groep Boere in Nood Groep, gaan skenk.
A collaboration between various health safety organisations saw a new rabies prevention framework being launched.
Suid-Afrikaanse produsente wat kan uitbrei is dié wat die huidige ekonomiese toestande sal kan oorleef.
Australian Wool Innovation (AWI) het aangekondig dat hulle hul belegging in die teeldoeltreffendheid van Merinoskape oor die volgende vier jaar gaan verdriedubbel.
Die vaardighede van Suid-Afrikaanse boere is belangrik vir die kontinent, sê die uitvoerende hoof van Shamba Kraft in Kenia.
A foot and mouth disease outbreak have been detected in the Limpopo province, the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries announced.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.