Afrika moet in landbou belê
Opportunities International se hoof van landboufinansies, John Magnay, het gevra vir verbeterde beleggings in die landbousektor om armoede te beeindig, wat huisehoudelike besteebare inkomste en meer werke sal skep.
Opportunities International se hoof van landboufinansies, John Magnay, het gevra vir verbeterde beleggings in die landbousektor om armoede te beeindig, wat huisehoudelike besteebare inkomste en meer werke sal skep.
A newly-launched research project aims to directly link resource-poor farmers with major South African supermarkets like Woolworths and Pick n Pay.
‘n Nuwe reeks landbousensusse gaan deur talle lande uitgereik word in 2016. Die grootskaalse dataopname-proses sal inligting en statistieke versamel oor die wêreld se landbousektor.
Volgens dr. Daan Louw, besturende direkteur van Optimal Agricultural Business Systems (OABS), kan die EU se migrante-krisis kosvoorkeure in tradisionele SA markte verander.
Volgens mnr. Willie Clack, word boere wat veediefstal ervaar deur die regstelsel gevaal en dus aangewend tot vigilante optredes om hul vee te beskerm.
Frikkie Maré, Farmbiz se ekonomie, finansiële en plaasbestuur redakteur, het sy markoorsig-verslag vir Oktober uitgereik vir verskeie landboubedrywe.
Mitigating risk in the agricultural sector is of vital importance, argues Ryno du Toit, business development executive at Risk Benefit Solutions (RBS).
Volgens die president van die Afrika Ontwikkeling Bank (AfDB), Dr. Akinwumi Adesina, is die rekening vir voedselinvoere in Afrika nou $35 miljard per jaar.
Tydens die Internasionale Konferensie van Pitlose Droogdruif Produserende Lande in Hamburg, het verteenwoordigers waardevolle inligting oor die wêreldproduksie en bemarking van rosyne uitgeruil. Argentinië, Australië, Chile, Indië, Iran, Suid-Afrika en die VSA het die konferensie bygewoon en weersomstandighede, verbruikervoorkeure, produksieskattings en internasionale tendense bespreek.
Die MasterCard-stigting het ‘n verslag uitgereik wat jeug-indiensneming in Afrika bestudeer. Hul navorsing beklemtoon die werksbesluite wat jong mense in Afrika neem om volhoubare lewensbestaan te behaal.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.